Olienbosrivier
rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Die Olienbosrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, wat 3 km wes van die Kangogrotte met die Hoeksrivier saamvloei om die Grobbelaarsrivier te vorm. Laasgenoemde is 'n sytak van die Olifantsrivier suid van Oudtshoorn.
Olienbosrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Monding-hoogte | 657 m |
Koördinate: 33°23′3″S 22°10′35.7″O / 33.38417°S 22.176583°O |
Ontspring
wysig- Ongeveer 8 km noordwes van die Kangogrotte, koördinate 33°20′58″S 22°06′38″O / 33.34937°S 22.11065°O
Eksterne skakels
wysig- Google-kaart van die Hoeksrivier en Olienbosrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)