Oliviershoekpas

bergpas in die Drakensberge in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Die Oliviershoekpas is 'n bergpas in die Drakensberge in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die pas dra die R74 hoofpad oor die berg. Die pas is vernoem na Adriaan Olivier wat in die 1850's aan die voet van die berg geboer het. Piet Retief het ook die roete gebruik toe hy die eerste keer oor die Drakensberg gegaan het. Die bestaande pas is in 1871 gebou en die hoogste punt is 1 737 m bo seevlak. Die dorpie Bergville lê aan die onderkant van die pas.

Oliviershoekpas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Ligging ± 45km van Bergville
Hoogte 1 737 m
Oppervlak teer
Begin in 1871
In Drakensberge
Pad R74

Sien ook

wysig

28°34′9.84″S 29°4′19.2″O / 28.5694000°S 29.072000°O / -28.5694000; 29.072000