R74 (Suid-Afrika)

Die R74 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Harrismith met KwaDukuza (voorheen Stanger) op die kus verbind, via Oliviershoekpas, Bergville, Colenso, Weenen en Greytown. [1]

Provinsiale roete R74 shield

Provinsiale roete R74
Roete-inligting
Onderhou deur VDPPV en KZNDV
Lengte368 km (229 mi)
Belangrike aansluitings
Noordwespunt N5 naby Harrismith
  N3 naby Colenso
R33 in Greytown
Suidoospunt N2 naby KwaDukuza
Ligging
DorpeHarrismith
Bergville
Winterton
Colenso
Weenen
Greytown
KwaDukuza
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R73R75
Uitsig oor die Tugela-bekken by die Oliviershoekpas. Die R74 kan regs gesien word.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.