Ottosdal
Ottosdal is 'n dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.
Ottosdal | |
---|---|
Koördinate: 26°48′S 26°00′O / 26.800°S 26.000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Tswaing |
Stigting | 1917 |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,15 km2 (1,99 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 884 |
• Digtheid | 172/km2 (450/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 58.5% |
• Indiërs/Asiërs | 5.5% |
• Bruin mense | 2.9% |
• Swart mense | 31.9% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 20.2% |
• Afrikaans | 61.7% |
• Xhosa | 2.1% |
• Sotho | 1.7% |
• Engels | 5.6% |
Poskode (strate) | 2610 |
Poskode (posbusse) | 2610 |
Skakelkode | 018 |
Geskiedenis
wysigDie dorp is in 1913 as 'n NG gemeente op die plaas Korannafontein van GP Otto gestig. Die dorp is in 1917 geproklameer en uitgelê. Daar is 'n gedenktuin met grafte van Britse soldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog gesneuwel het. Die plaas Rietkuil van Siener van Rensburg en die Van Rensburg-familiebegraafplaas is ongeveer 11 km vanaf Ottosdal op die Wolmaransstad-pad.
Landbou
wysigDie belangrikste gewasse wat verbou word is mielies, grondbone en sonneblomsaad.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ottosdal". Sensus 2011.