Ozoroa dispar
Plantspesie
Die Namakwaharpuisboom (Ozoroa dispar) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is inheems aan die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibië.
Namakwaharpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. dispar
|
Binomiale naam | |
Ozoroa dispar (C.Presl) R.Fern. & A.Fern., (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 370.[1]