Ozoroa longipes
Plantspesie
Die rondeblaarharpuisboom (Ozoroa longipes) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is inheems aan Angola, Botswana, Namibië en Zambië.
Rondeblaarharpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. longipes
|
Binomiale naam | |
Ozoroa longipes (Engl. & Gilg) R.Fern. & A.Fern., (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 372.[1]