Ozoroa mucronata
Plantspesie
Die Keiharpuisboom (Ozoroa mucronata) is 'n boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is endemies aan die Oos-Kaap.
Keiharpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. mucronata
|
Binomiale naam | |
Ozoroa mucronata (Bernh. ex C.Krauss) R.Fern. & A.Fern., (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 373.[1]