Pachycarpus rostratus
Plantspesie
Pachycarpus rostratus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal in die Nkandla-distrik voor. Die spesie se bewaringstatus word as krities beskou, moontlik uitgestorwe omrede dit vir 'n 100 jaar nog nie weer gesien is nie. Die spesie se habitat het baie verander weens oorbeweiding, gewasverbouing, aanplant van plantasies en 'n onbeheerde brandprogram.
Pachycarpus rostratus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Pachycarpus |
Spesie: | P. rostratus
|
Binomiale naam | |
Pachycarpus rostratus N.E.Br., (1908)
|