Pachypodium succulentum
Plantspesie
Pachypodium succulentum is 'n struik wat tot die Apocynaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap.
Dikvoet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Pachypodium |
Spesie: | P. succulentum
|
Binomiale naam | |
Pachypodium succulentum (L.f.) Sweet, (1830)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant staan ook as die bergkambroo, bobbejaankambroo, bobbejaankos, kafferkambroo en die ystervarkkambroo bekend.