Passerina filiformis subsp. glutinosa
plant subspesie
Passerina filiformis subsp. glutinosa is 'n struik wat tot die Thymelaeaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor, van St. Helenabaai tot by Doringbaai. Dit is subspesie van Passerina filiformis en is deel van die fynbos-bioom. Die subspesie het 'n voorkomsgebied van 7 500 km² en daar is vyftien subpopulasies bekend. Die plant word bedreig deur indringerplante, kusontwikkeling en aartappel boerdery.
Passerina filiformis subsp. glutinosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Passerina |
Spesie: | P. f. subsp. glutinosa
|
Binomiale naam | |
Passerina filiformis subsp. glutinosa (Thoday) Bredenk. & A.E.van Wyk
| |
Sinonieme | |
|