Patrick Hillery
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick John (Paddy) Hillery (Iers-Gaelies: Pádraig Seán Ó hIrighile; Spanish Point, 2 Mei 1923 – Dublin, 12 April 2008) was 'n Ierse arts en politikus van die politieke party Fianna Fáil.
Patrick Hillery | |
Patrick Hillery in 1986 | |
6de President van Ierland
| |
Ampstermyn 3 Desember 1976 – 2 Desember 1990 | |
Voorafgegaan deur | Cearbhall Ó Dálaigh |
---|---|
Opgevolg deur | Mary Robinson |
Europese Kommissaris vir Maatskaplike Sake
| |
Ampstermyn 6 Januarie 1973 – 2 Desember 1976 | |
Voorafgegaan deur | Albert Coppé |
Opgevolg deur | Henk Vredeling |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 2 Julie 1969 – 3 Januarie 1973 | |
Voorafgegaan deur | Frank Aiken |
Opgevolg deur | Brian Lenihan |
Minister van Onderwys
| |
Ampstermyn 23 Junie 1959 – 21 April 1965 | |
Voorafgegaan deur | Jack Lynch |
Opgevolg deur | George Colley |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 2 Mei 1923 Spanish Point, County Clare, Ierland |
Sterf | 12 April 2008 Dublin, Ierland |
Politieke party | Fianna Fáil |
Eggenoot/-note | Maeve Finnegan |
Kind(ers) | 2[1] |
Alma mater | University College Dublin |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk[2] |
Hy het in geneeskunde gestudeer aan die nasionale universiteit van Ierland, Dublin. Hy het gewerk as huisdokter. In 1951 het hy lid geword van die laerhuis (Dáil Éireann). Hy was 'n lid tot 1973.
Van 1959 tot 1965 was hy minister van Onderwys. Van 1965 tot 1966 minister van Industrie en Handel en van 1969 tot 1973 minister van Buitelandse Sake. Hy het 'n belangrike rol gespeel in die onderhandelinge voor aansluiting van Ierland by die Europese Ekonomiese Gemeenskap. In 1973 het Ierland aangesluit.
Van 1973 tot 1976 was hy lid van die Europese Kommissie. Van 1976 tot 1990 was hy president van Ierland.
Verwysings
wysig- ↑ "Republic mourns a president". Belfast Telegraph (in Engels). 17 April 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2012.
- ↑ "Hillery laid to rest after State funeral". RTÉ News (in Engels). 16 April 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2012.