Pavetta bowkeri
Plantspesie
Die harige kusbruidsbos (Pavetta bowkeri) is 'n struik wat endemies in KwaZulu-Natal en Oos-Kaap is.
Harige kusbruidsbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Pavetta |
Spesie: | P. bowkeri
|
Binomiale naam | |
Pavetta bowkeri Harv., (1863)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 719.1.[1]