Pavetta cataractarum
Plantspesie
Die noordelike pompombruidsbos (Pavetta cataractarum) is 'n struik wat inheems in Botswana, Caprivistrook in Namibië, die Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe is.
Noordelike pompombruidsbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Pavetta |
Spesie: | P. cataractarum
|
Binomiale naam | |
Pavetta cataractarum S.Moore, (1919)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 719.2.[1]