Peter Teixeira
Peter Teixeira is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige uitvoerende burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit.
Peter Teixeira | |
Teixeira in 2021 | |
Uitvoerende burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 November 2021 | |
Voorafgegaan deur | Bongani Baloyi |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Vroeë lewe
wysigLoopbaan
wysigTeixeira het in 2014 by die Demokratiese Alliansie aangesluit. Tydens sy termyn as 'n wyksraadslid, het hy drie portefeuljes in die burgemeesterskomitee beklee en is hy as die DA se kiesafdelingleier in Midvaal aangewys.[2] Nadat burgemeester Bongani Baloyi sy uittrede uit die politiek aangekondig het, het die DA vir Teixeira as hul burgemeesterskandidaat vir Midvaal vir die plaaslike verkiesing op 1 November 2021 aangewys.[3] Die DA het met 'n vergrote meerderheid gewen.[4] Teixeira is op 15 November 2021 as die nuwe uitvoerende burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verkies.[5]
Verwysings
wysig- ↑ DA: Peter Teixeira : Address by DA Midvaal Mayoral Candidate (02/09/2021) (Engels). Polity (2 September 2021). URL besoek op 2021-12-16.
- ↑ DA does everything to hang on to Midvaal – SABC News (Engels). Eminetra (2 Oktober 2021). URL besoek op 2021-12-16.
- ↑ MMC Peter Teixeira is the new Mayoral canditate for the DA in Midvaal (Engels). Vaal Weekblad (2 September 2021). URL besoek op 2021-12-16.
- ↑ DA on course for major win at Midvaal in Gauteng (Engels). SABC News (2 November 2021). URL besoek op 2021-12-16.
- ↑ PA leader Gayton McKenzie wants to capture City of Joburg’s municipal entities, says John Steenhuisen. IOL Nuus (16 November 2021). URL besoek op 2021-12-16.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.