Phumulo Masualle
Phumulo Masualle is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die Premier van die Oos-Kaapse provinsie sedert sy aanstelling in 2014 tot in Mei 2019. Masualle is 'n lid van die African National Congress (ANC) en dien tans in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.
Phumulo Masualle | |
Ampstermyn 21 Mei 2014 – 22 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Noxolo Kiviet |
---|---|
Opgevolg deur | Oscar Mabuyane |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang Mei 2019 | |
Provinsiale voorsitter van die African National Congress
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Oktober 2017 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Mount Fletcher, Transkei, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |