Phumzile Mlambo-Ngcuka
Suid-Afrikaanse politikus
Phumzile Mlambo-Ngcuka ([pʰumziːle m̩lamboᵑǀʱuːkʼa]; gebore 3 November 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, destydse kabinetsminister, en was vanaf 22 Junie 2005 tot 24 September 2008 die land se eerste vroulike adjunkpresident.[1]
Phumzile Mlambo-Ngcuka | |
Phumzile Mlambo-Ngcuka in 2006 | |
Adjunkpresident van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 22 Junie 2005 – 24 September 2008 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jacob Zuma |
Opgevolg deur | Baleka Mbete |
Lid van die Parlement van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 1994 – 2008 | |
Minister van Minerale en Energie
| |
Ampstermyn 1999 – 2005 | |
President | Nelson Mandela Thabo Mbeki |
Adjunkminister van Handel en Nywerheid
| |
Ampstermyn 1996 – 1999 | |
President | Nelson Mandela |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 November 1955 Transkei, Unie van Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress Congress of the People |
Eggenoot/-note | Bulelani Ngucka |
Religie | Christendom |
Sy word 1996, in die regering van Nelson Mandela as Adjunkminister van Handel en Nywerheid aangestel, en in 1999 as Minister van Minerale en Energie.
Sy is getroud met Bulelani Ngcuka, voormalige Nasionale direkteur van openbare vervolgings. Hulle het saam 'n seun, Luyolo.
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2007. Besoek op 7 Januarie 2006.
Voorafgegaan deur Jacob Zuma |
Adjunkpresident van Suid-Afrika 2005–2008 |
Opgevolg deur Baleka Mbete |