Pierre
(Aangestuur vanaf Pierre, Suid-Dakota)
Pierre (uitgespreek: Peer) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat van Suid-Dakota. Ten opsigte van sy bevolking is dit die tweede kleinste administratiewe setel van 'n deelstaat in die VSA. Pierre is aan die oostelike kant van die Missouririvier geleë. Dit is in 1880 gestig.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Suid-Dakota |
Koördinate | 44°22′N 100°20′W / 44.367°N 100.333°W |
Gestig op | 1719 |
Geïnkorporeer op | 1791 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 26.9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 98m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 13 876 |
- Bevolkingsdigtheid | 411.5//vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | EST (UTC -6) Somertyd: PDT (UTC -5) |
Burgemeester | Steve Harding |
Amptelike webwerf | ci.pierre.sd.us |
Die stad is genoem na Pierre Chouteau, wat 'n pelshandelaar was.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|