Pietermaritzburg-lughawe

Pietermaritzburg-lughawe (IATA-kode: PZB, ICAO: FAPM), voorheen bekend as Oribi Lughawe, is 'n lughawe in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die lughawe bedien die stad van Pietermaritzburg en omgewing sowel as die westelike voorstede van Durban. Die lughawegebou en aanlêkaai is in 2013 opgegradeer.[1]

Pietermaritzburg-lughawe
Die beskeie passasiersterminaal van die parkeerarea af gesien
IATA: PZBICAO: FAPM
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Bedien Pietermaritzburg
Hoogte bo seevlak 2 423 vt / 739 m
Koördinate 29°38′48″S 30°23′54″O / 29.64667°S 30.39833°O / -29.64667; 30.39833
Landkaart
PZB is in KwaZulu-Natal
PZB
PZB

Ligging in KwaZulu-Natal

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
16/34 5043 1537 Teer

Lugrederye

wysig
 
'n Vliegtuig van Airlink vanuit die aankomsarea gesien

Lugvaartkundige inligting

wysig
wysig
Soort Identifikasie Frekwensie
NDB OBI 280
NDB ORI 422.5
NDB PU 407
NDB PZ 257
VOR PMV 117.9

Kommunikasie

wysig

Kommunikasiefrekwensie 122.0 MHz

Verkeersvolumes

wysig
Jaarlikse passasiersgetalle vir Pietermaritzburg-lughawe[3]
Jaar Passasiers % verandering
2010 59 199  2,0%
2011 95 875  62,0%
2012 102 688  7,1%
2013 109 897  7,0%
2014 125 836  14.5%
2015 129 848  3.2%

Nabygeleë toeristebesienswaardighede

wysig

Verwysings

wysig
  1. http://www.sanews.gov.za/south-africa/pmb-airport-gets-makeover
  2. http://www.caa.co.za/
  3. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2015. Besoek op 2 Oktober 2015.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.