Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.

Airlink
IATA ICAO Roepteken
4Z LNK LINK[1]
Gestig1995
HoofspilleO.R. Tambo Internasionale Lughawe
Sekondêre spilleKoning Shaka Internasionale Lughawe
Kaapstad Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramGeen
AlliansieStar Alliance (verwante)
SubsidiêreEswatini Airlink
Vlootgrootte31
Bestemmings31
HoofkantoorGreenstone Hill-kantoorpark, Modderfontein, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
SleutelpersoneRodger Forster (H.U.B.)
Webwerfhttp://www.flyairlink.com/

Bestemmings

wysig
 
Airlink se Avro RJ85
 
Airlink se British Aerospace Jetstream 41
 
Airlink se Embraer ERJ 135LR ZS-SNW

Airlink bedien die volgende bestemmings:[2]

  Botswana
  Suid-Afrika
  Eswatini
  Lesotho
  • Maseru – Moshoeshoe I Internasionale Lughawe
  Madagaskar
  Mosambiek
  Zambië
  • Livingstone – Livingstone Internasionale Lughawe
  • Lusaka – Lusaka Internasionale Lughawe
  • Ndola – Ndola-lughawe
  Zimbabwe

Vloot

wysig

Die Airlinkvloot bestaan uit die volgende vliegtuie soos op 8 Januarie 2014:[5]

Airlinkvloot
Vliegtuig In diens Op
bestelling
Passasiers Notas
B E Totaal
Avro RJ85 10 0 14
69
83
83
83
4 gehuur van Safair
Embraer ERJ 135LR 14 0 0 37 37 2 bedryf namens eSwatini Airlink
BAe Jetstream 41 8 0 0 29 29
Totaal 32

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 15 Junie 2014.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2010. Besoek op 15 Junie 2014.
  3. 3,0 3,1 SA Airlink extends bush-beach offerings
  4. Skukuza open vir besprekings
  5. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2016. Besoek op 15 Junie 2014.

Eksterne skakels

wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.