Maputo Internasionale Lughawe
Maputo Internasionale Lughawe (IATA: MPM – ICAO: FQMA) ook bekend as Mavalane Internasionale Lughawe, en voorheen as Lourenço Marques Lughawe, [1] (IATA: LUM) is 'n lughawe geleë 3 km noordwes van die sentrum van Maputo, die grootste stad en hoofstad van Mosambiek. Dit is die grootste lughawe in Mosambiek, en spilpunt vir LAM Mozambique Airlines en Kaya Airlines. Die meeste van die bestemmings wat deur die lughawe bedien word, is in Afrika, maar daar is 'n paar interkontinentale dienste.
Maputo Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: MPM – ICAO: FQMA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel | ||
Operateur | Aeroportos de Moçambique | ||
Bedien | Maputo | ||
Ligging | Maputo, Mosambiek | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 145 vt / 44 m | ||
Koördinate | 25°55′15″S 032°34′21″E / 25.92083°S 32.57250°O | ||
Landkaart | |||
Ligging in Mosambiek | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
05/23 | 3 660 | 12 008 | Teer |
10/28 | 1 700 | 5 577 | Teer |
Statistieke (2009) | |||
Passasiers | 668 706 |
Bestemmingslys
wysigRedery | Bestemmings |
---|---|
Air France | Parys–Charles de Gaulle |
Airlink | Johannesburg–O.R. Tambo |
Ethiopian Airlines | Addis Abeba |
Kenya Airways | Nairobi–Jomo Kenyatta |
LAM Mozambique Airlines[2] | Beira, Chimoio, Dar-es-Salaam, Inhambane, Nairobi–Jomo Kenyatta, Nampula, Pemba, Quelimane, Tete, Vilanculos |
Moçambique Expresso | Beira, Tete |
Qatar Airways | Doha |
South African Airways | Johannesburg–O.R. Tambo[3] |
TAAG Angola Airlines | Luanda |
TAP Air Portugal | Lissabon |
Turkish Airlines | Istanboel |
Vrag
wysig- Westair Aviation — Windhoek–Eros
Verwysings
wysig- ↑ "Lourenço Marques Airport." Aviation Safety Network. Besoek op 3 Oktober 2009.
- ↑ lam.co.mz - Destinations besoek 12 Februarie 2021
- ↑ "SAA takes off on September 23 with these routes".