Pilanesberg- Nasionale Park
(Aangestuur vanaf Pilanesbergwildreservaat)
Pilanesberg- Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.[2]
Pilanesberg- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Bojanala-distrik, Noordwes |
Naaste dorp | Rustenburg |
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O | |
Oppervlak | 55 000 ha |
Openingsjaar | 1979[1] |
Bestuursliggaam | Noordwes Parkeraad |
Webblad | Pilanesberg- Nasionale Park |
Fotogalery
wysig-
'n Gompou (Ardeotis kori)
-
Kleinsingvalk (Micronisus gabar)
Verwysings
wysig- ↑ "Pilanesberg National Park". www.pilanesbergnationalpark.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2019.
- ↑ "Pilanesberg Nasionale Park" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020.