Pillansia templemannii
plantspesie
Pillansia templemannii is die enigste spesie in die genus Pillansia, dit is dus 'n Monotipiese takson. Dit is 'n meerjarige, immergroen plant en geofiet wat 60 tot 90 cm hoog word. Die plant vorm deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Dit kom voor in die sandsteen hellings van die Kogelberg en blom na brande.
Pillansia templemannii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. templemannii
|
Binomiale naam | |
Pillansia templemannii (Baker) L.Bolus, (1914)
| |
Sinonieme | |
|
Bronne
wysig- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4