Politsirivier
Die Politsirivier is 'n rivier geleë naby Tzaneen in die Limpopoprovinsie, in die noordoostelike deel van Suid-Afrika, 290 km noordoos van die hoofstad Pretoria.
Politsirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Tzaneendam/Letabarivier |
Oorsprong-hoogte | 729 m |
Koördinate: 23°47′23″S 30°7′23″O / 23.78972°S 30.12306°O |
Die Politsirivier maak deel uit van die opvanggebied van die Letaba- en Olifantsriviere, wat uiteindelik by die Limpoporivier aansluit in Mosambiek.
Ontspring
wysig- 23°49′04″S 30°00′05″O / 23.81791°S 30.00131°O (naastenby)
Damme in die bekken
wysig- Magoebaskloofdam by 23°49′9″S 30°3′4″O / 23.81917°S 30.05111°O
- Die Politsirivier vloei in die Tzaneendam by 23°47′14″S 30°8′30″O / 23.78722°S 30.14167°O