Portulacaceae
Portulacaceae is 'n familie van blomdraende plante. Die familie het voorheen omtrent 20 genera met 500 spesies omvat, maar daar is nou net een genera in die familie met omtrent 115 spesies. Hierdie spesies is hoofsaaklik kruidagtige plante en struike wat bykans reg oor die wêreld voorkom. Die grootste diversiteit is in die semi-droë streke van die Suidelike Halfrond in Afrika, Australië en Suid-Amerika.
Portulacaceae | |
---|---|
Portulaca amilis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Portulacaceae Juss.[1] |
Genera | |
Suid-Afrikaanse spesies
wysig- Spekboom (Portulacaria afra)
- Wolftoon (Ceraria namaquensis)
- Gemsboksuring (Anacampseros telephiastrum)
Verwysings
wysig- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Portulacaceae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Portulacaceae