Portulacaria carrissoana
plantspesie
Die Angolawolftoon (Portulacaria carrissoana) is 'n boom wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die boom is inheems aan Angola en Namibië.
Angolawolftoon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Didiereaceae |
Genus: | Portulacaria |
Spesie: | P. carrissoana
|
Binomiale naam | |
Portulacaria carrissoana (Exell & Mendonça) Bruyns & Klak, 2014
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 103.10.[2]