President van Tanzanië

(Aangestuur vanaf Presidente van Tanzanië)

Die President van die Verenigde Republiek Tanzanië (Engels: President of the United Republic of Tanzania; Swahili: Rais wa Jamhuri ya Muungano wa Tanzania) is beide die staats- en regeringshoof van Tanzanië. Die president lei die uitvoerende tak van die Tanzaniese regering en is ook die opperbevelvoerder van die Tanzaniese weermag. Die president se amptelike woning is by Ikulu, Dar-es-Salaam. Na die vrou van die president word verwys as die eerste vrou van Tanzanië.

Ikulu in Dar-es-Salaam is die ampswoning van die President van Tanzanië
Vlag van die President van Tanzanië

Presidente van Tanzanië sedert 1964

wysig
Partye

   Tanganyika African National Union (TANU)

   Chama Cha Mapinduzi (CCM)


Simbole
  • † in amp oorlede
# Portret Naam
(Geboorte-dood)
Verkies Ampstermyn Party Eerste minister(s)
1   Julius Nyerere
(1922–1999)
1965
1970
1975
1 November 1964 5 November 1985 TANU
(tot 1977)
Kawawa
1980 CCM Kawawa
Sokoine
Msuya
Sokoine
Salim
2   Ali Hassan Mwinyi
(1925–2024)
1985
1990
5 November 1985 23 November 1995 CCM Warioba
Malecela
Msuya
3   Benjamin Mkapa
(1938–2020)
1995
2000
23 November 1995 21 Desember 2005 CCM Msuya
Sumaye
4   Jakaya Kikwete
(* 1950)
2005
2010
21 Desember 2005 5 November 2015 CCM Sumaye
Lowassa
Pinda
5   John Magufuli
(1959–2021)
2015
2020
5 November 2015 17 Maart 2021† CCM Majaliwa
6   Samia Suluhu
(* 1960)
19 Maart 2021[1] Ampsbekleër CCM

Verwysings

wysig
  1. (en) "Tanzania swears in Samia Suluhu Hassan as first female president". The Guardian. Reuters. 19 Maart 2021. Besoek op 19 Maart 2021.

Eksterne skakels

wysig