Benjamin William Mkapa (12 November 193824 Julie 2020)[1][2] was 'n Tanzaniese politikus wat van 1995 tot 2005 as die derde president van Tanzanië gedien het. Hy was ook voorsitter van die Revolutionary State Political Party (Chama Cha Mapinduzi, CCM).

Benjamin Mkapa
Benjamin Mkapa
Benjamin Mkapa in 2010

Ampstermyn
23 November 1995 – 21 Desember 2005
Vise Omar Ali Juma
Ali Mohamed Shein
Eerste minister Cleopa Msuya
Frederick Sumaye
Voorafgegaan deur Ali Hassan Mwinyi
Opgevolg deur Jakaya Kikwete

Minister van Wetenskap, Tegnologie en Hoër Onderwys
Ampstermyn
1992 – 1995
President Ali Hassan Mwinyi

Minister van Inligting en Uitsaaiwese
Ampstermyn
1990 – 1992
President Ali Hassan Mwinyi

Persoonlike besonderhede
Gebore Benjamin William Mkapa
(1938-11-12)12 November 1938
Ndanda, Masasi, Tanganjika (nou Tanzanië)
Sterf 24 Julie 2020 (op 81)
Dar-es-Salaam, Tanzanië
Politieke party CCM
Eggenoot/-note Anna Joseph Maro
Kind(ers) 2
Alma mater Makerere-universiteit
Columbia-universiteit
Publieke Universiteit van Tanzanië

Verwysings

wysig
  1. (en) "Tanzania's Former President Benjamin Mkapa Dies, Presidency Says". The New York Times. Reuters. 23 Julie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2020. Besoek op 27 Julie 2020.
  2. (en) East, Roger; Richard Thomas (2003). Profiles of People in Power: The World's Government Leaders. Routledge. p. 513. ISBN 1-85743-126-X.

Eksterne skakels

wysig