Pretorius
Wikimedia dubbelsinnigheidsbladsy
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pretorius kan wees:
- André Pretorius, (* 1978), voormalige Springbokrugbyspeler
- Andries Pretorius, (* 1798 - † 1853), Voortrekkerleier en volksheld
- Angelique Pretorius (* 1982), Suid-Afrikaanse aktrise
- Emgee Pretorius, (* 1923 - † 2007), Afrikaanse veteraanakteur
- Gert Pretorius, (* 1910), Afrikaanse skrywer
- Gerrie Pretorius, Suid-Afrikaanse minnesanger.
- Henk Pretorius, Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, rolprentvervaardiger
- Johan Pretorius, (* 1913 - † 1986), Afrikaanse skrywer
- Johann Pretorius, (* 1944 - ) professor emeritus in plantkunde.
- Marthinus Wessel Pretorius, (* 1819 - † 1901), eerste President van die Zuid-Afrikaansche Republiek
- Sarel Jacob Pretorius, (*1917 - † 1995), Afrikaanse digter, joernalis en omroeper
- Sarel Pretorius, (* 1984 -), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Willem Pretorius-wildreservaat
- Zita Pretorius (*7 Mei 1991), Afrikaanse sangeres
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Pretorius. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |