Prinsloo
Prinsloo kan wees:
- Anton Prinsloo, (* 1941 – 2016), Afrikaanse taalkundige, oudvoorsitter van die Taalkommissie
- Ds. B.D.C. Prinsloo, leraar van die Gereformeerde kerk Noord-Oosrand
- Behati Prinsloo, (* 16 Mei 1989), Namibiese foto- en loopplankmodel
- Boom Prinsloo, (* 12 Maart 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Christine Prinsloo, (* 1952-), Zimbabwiese veldhokkiespeler
- Hendrik Fredrik Prinsloo, (* 1890 – 1966), Suid-Afrikaanse militaris, seun van Hendrik Prinsloo (1861 – 1900)
- Hendrik Prinsloo, (* 1861 – 1900), Kommandant in die Eerste en die Tweede Vryheidsoorlog, vader van Hendrik Fredrik Prinsloo (1890 – 1966)
- Jan Prinsloo, (* 1935–1966), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Joachim Petrus Prinsloo, (* 1864 - 1902), Boerekommandant, was welgesteld en het verskeie plase in die omgewing van Rietfontein, Pretoria besit
- Karel Prinsloo, (* 1943 -), Afrikaanse digter en voorsitter van die Stigting vir Afrikaans
- Karin Prinsloo
- Karin Prinsloo, (* 1972-), Suid-Afrikaanse karateka
- Karin Prinsloo, (* 1989-), Suid-Afrikaanse swemmer
- Lynique Prinsloo, (* 1991-), Suid-Afrikaanse atleet
- Marthinus Prinsloo, (* 1838 - 1903), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog
- Sandra Prinsloo, (* 15 September 1947), bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise en televisieaanbieder
- Snyman Prinsloo, (* 1984-), Suid-Afrikaanse atleet
- Troyden Prinsloo, (* 1985-), Suid-Afrikaanse swemmer
- Willem Sterrenberg Prinsloo, (* 19 Augustus 1944 - 5 Oktober 1997), professor en wenner van die Totiusprys vir Teologie (1994).
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Prinsloo. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |