Gewone protea

plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea afra)

Die gewone protea of waboom (Protea afra) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Proteagenus behoort en is die wydverspreidste protea in die land. Dit groei in somerreënvalstreke en kom voor in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo. Dit kom ook voor langs die noordekus van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal, Lesotho en die Eswatini-eskarp. Die blomhofies het gladde pienk of rooierige binneste skutblare wat altyd effens korter is die blomme.

Gewone protea
Waboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. afra
Binomiale naam
Protea afra
Meisn. 1856
benaderde verspreiding

     P. c. subsp. caffra      subsp. falcata      subsp. gazensis        subsp. nyasea

Sinonieme
  • Protea baurii E.Phillips
  • Protea bolusii E.Phillips
  • Protea caffra subsp. falcata (Beard) Lötter
  • Protea multibracteata E.Phillips
  • Protea natalensis E.Phillips
  • Protea peglerae E.Phillips
  • Protea rhodantha Hook.f.
  • Protea stipitata E.Phillips
  • Scolymocephalus caffer (Meisn.) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 87.[1] In Engels staan dit bekend as die Common sugarbush.

Subspesies

wysig

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig