Dwerg-noordelike woudsuikerbos

plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea angolensis angolensis)

Die Dwerg-noordelike woudsuikerbos (Protea angolensis angolensis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die plant kom in westelike Angola, Burundi, suidelike Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, suid- en wes-Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Dwerg-noordelike woudsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. a. angolensis
Binomiale naam
Protea angolensis angolensis
Welw., (1859)
Sinonieme
  • Leucadendron angolense (Welw.) Hiern
  • Protea chionantha Engl. & Gilg
  • Protea urundinensis Hauman
  • Protea wangenheimii Engl.

Die struik is klein en word net 60 cm hoog en word hoofsaaklik in graslande gevind. In Engels staan dit as die Angolan protea of die Northern protea bekend. Die plant het twee subspesies:

  • Protea angolensis var. roseola Chisumpa & Brummitt
  • Protea angolensis var. trichanthera (Baker) Brummitt

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig