Noordelike woudsuikerbos
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea angolensis divaricata)
Die Noordelike woudsuikerbos (Protea angolensis divaricata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die spesie kom voor in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan dit as die White tree woodland sugarbush bekend.
Noordelike woudsuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. a. divaricata
|
Binomiale naam | |
Protea angolensis divaricata (Engl. & Gilg) Beard, (1963)
| |
Sinonieme | |
|