Gewone protea
plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea caffra)
Die gewone protea of waboom (Protea afra) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Proteagenus behoort en is die wydverspreidste protea in die land. Die spesie groei in somerreënvalstreke en kom voor in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo. Dit kom ook voor langs die noordekus van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal, Lesotho en die Eswatini-eskarp. Die blomhofies het gladde pienk of rooierige binneste skutblare wat altyd effens korter is die blomme.
Gewone protea Waboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. afra
|
Binomiale naam | |
Protea afra Meisn. 1856
| |
benaderde verspreiding
P. c. subsp. caffra subsp. falcata subsp. gazensis subsp. nyasea | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 87.[1] In Engels staan dit bekend as die Common sugarbush.
Subspesies
wysigGalery
wysig-
Bos in die veld.
-
Tak met blomme.
-
'n Blom.
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone protea.