Kleinsuikerbos
plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea parvula)
Die kleinsuikerbos (Protea parvula) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. In Engels staan dit as die Dainty sugarbush bekend.
Kleinsuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. parvula
|
Binomiale naam | |
Protea parvula Beard, (1958)
|
Kenmerke
wysig'n Laaggroeiende, rankerige struik, hergroei na veldbrande vanuit 'n wortelstok, met baie min vertakte, rankende stamme, tot 1 m hoog. Die stammetjies is haarloos en 2–4 mm in deursnee. Die blare groei vertikaal uit die horisontale stamme. Die skutblare is haarloos.
Verspreiding
wysigProtea parvula kom op die Drakensberg-eskarp vanaf Mariepskop deur Mpumalanga en Eswatini tot by Vryheid in KwaZulu-Natal voor, op hoogtes van 1300–2150 meter.
Galery
wysigSien ook
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kleinsuikerbos.