Pseudobersama mossambicensis
plantspesie
Die valswitessenhout (Pseudobersama mossambicensis) is 'n boom wat deel is van die Meliaceae familie. Die spesie is inheems aan Kenia, Mosambiek, Tanzanië en in Suid-Afrika, in KwaZulu-Natal. Die spesie is die enigtse in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Valswitessenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Meliaceae |
Genus: | Pseudobersama |
Spesie: | P. mossambicensis
|
Binomiale naam | |
Pseudobersama mossambicensis Verdc., (1956)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 302.[1]