Psoralea margaretiflora
plantspesie
Psoralea margaretiflora is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap in die Sneeuberge. Dit kom vanaf die Kamdeboo, Toorberg, Koudeveld en Coetzeesberge in die Sneeuberge kompleks voor, asook die Graaff-Reinet en Pearston distrikte. Dit het 'n voorkomsgebied van 2 385 km².
Psoralea margaretiflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. margaretiflora
|
Binomiale naam | |
Psoralea margaretiflora C.H.Stirt. & V.R.Clark (2011)
|