Witkershout
(Aangestuur vanaf Pterocelastrus echinatus)
Die Witkershout (Pterocelastrus echinatus) is 'n boom wat voorkom vanaf die noordelike dele van die Oos-Kaap tot in die Soutpansberg en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Dit is ook inheems aan Eswatini, Malawi en Mosambiek. Die boom se vrugte lyk baie soos die van die Kershout maar die horings is groter en sagter. Die blare is smal en die takkies rooi.
Witkershout | |
---|---|
Groeivorm in De Tweedespruitbewaria, Gauteng | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Pterocelastrus |
Spesie: | P. echinatu
|
Binomiale naam | |
Pterocelastrus echinatu N.E.Br., 1906
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 405.[1]
Fotogalery
wysig-
Struik -
Loof -
Vrugte
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World On;ine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Witkershout.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Witkershout