R372 (Suid-Afrika)

streeksroete

Die R372 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Kuruman met Taung verbind via Reivilo. Die roete begin 14 km vanaf Kuruman waar die R372 aftak vanaf die R31-provinsiale pad en feitlik ooswaarts hou vir 76 km. Die roete word dan medebeskryf met die R371 tot in Reivilo vir 6 km en gaan dan ooswaarts vir 55 km tot in Taung waar dit by die N18-nasionale pad aansluit en eindig.

Streeksroete R372 shield

Streeksroete R372
Belangrike aansluitings
Noordwespunt R31 naby Kuruman
  R371
Suidoospunt N18 by Taung
Ligging
DorpeReivilo
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R371R374

Sien ook

wysig