R48 (Suid-Afrika)
Die R48 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat De Aar met Petrusburg verbind op die N8-nasionale pad.
Provinsiale roete R48 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur NKDPOW en VDPPV | ||||
Lengte | 253 km (157 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | N10 naby De Aar | |||
Noordoospunt | N8 by Petrusburg | |||
Ligging | ||||
Stede | De Aar Philipstown Petrusville Luckhoff Koffiefontein Petrusburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Van die groter dorpe op die roete is De Aar, Philipstown, Petrusville, Luckhoff, Koffiefontein en Petrusburg. [1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.