R82 (Suid-Afrika)
Die R82 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Johannesburg met Kroonstad verbind via Vereeniging en Sasolburg.
Provinsiale roete R82 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur GDPV en VDPPV | ||||
Lengte | 183 km (114 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | M1 in Johannesburg | |||
R54 / R59 in Vereeniging R28 in Vereeniging R42 in Vereeniging R57 naby Sasolburg | ||||
Suidpunt | R34 naby Kroonstad | |||
Ligging | ||||
Stede | Johannesburg Vereeniging | |||
Dorpe | Sasolburg Kroonstad | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Dit begin by die suidelike einde van die M1 Johannesburg metrosnelweg en loop suid, sluit aan by die R59, R54, R42 en R28 paaie by Vereeniging voor die kruising van die Vaalrivier in die Vrystaat en gaan voort tot in Kroonstad.
Dit is ’n alternatiewe roete vir die N1 Nasionale Roete tussen Johannesburg en Kroonstad.
Sien ook
wysig