Raap
Die raap of witraap (Brassica rapa var. rapa) is 'n wortelgroente wat wêreldwyd in gematigde klimaatstreke gekweek word vir sy wit, bolvormige penwortel. Klein, sappiger variëteite word gekweek vir menslike verbruik, terwyl groter variëteite gekweek word as veevoer.
Raap | |
---|---|
Raapwortels | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Variëteit: | B. rapa var. rapa
|
Trinomiale naam | |
Brassica rapa var. rapa |
In die noorde van Engeland en Skotland verwys raap na die groter, geel knolwortelgroente wat ook bekend staan as die "Sweedse raap".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Raap.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Raap