Relhania fruticosa
plantspesie
Relhania fruticosa is 'n klein fynbosstruik wat inheems is aan die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Piketberg tot by Gordonsbaai en Wolseley voor.
Relhania fruticosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. fruticosa
|
Binomiale naam | |
Relhania fruticosa (L.) K.Bremer
| |
Sinonieme | |
Oedera fruticosa |
Relhania fruticosa se takson is sedert April 2019 hernoem, die plant staan nou bekend as Oedera fruticosa[1]