Rhinephyllum inaequale
Plantspesie
Rhinephyllum inaequale is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, suid van Graaff-Reinet, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 280 km² en daar is slegs twee subpopulasies. Die spesie word bedreig oorbeweiding en vertrapping deur vee asook versameling deur onwettige versamelaars.
Rhinephyllum inaequale | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Rhinephyllum |
Spesie: | R. inaequale
|
Binomiale naam | |
Rhinephyllum inaequale L.Bolus, (1934)
|