Richard Neutra
Oostenryks-Amerikaanse argitek (1892-1970)
Richard Neutra
Oostenryks-Amerikaanse argitek
Gebore
8 April 1892
in Wene, Oostenryk-Hongarye
Oorlede
16 April 1970 (op 78)
in Wuppertal, Duitsland
Skool
Modernistiese argitektuur
Beduidende projekte
Neutra House, Silverlake, Los Angeles
Miller House in Palm Springs, Kalifornië, VSA ("Woestyn-modernisme")
Toekennings en pryse
Wilhelm Exner-medalje (1959)
AIA se Goue Medalje (19777)
Richard Joseph Neutra (Duitse uitspraak: [ˌʁiçaʁt ˈnɔʏ̯tʁaː], Engels: [ˈnɔɪtrə]; * 8 April 1892, † 16 April 1970) was 'n Oostenryks-Amerikaanse argitek wat die grootste deel van sy loopbaan in Suid-Kalifornië werksaam was en bekendheid verwerf het as een van die leidende verteenwoordigers van modernistiese boukuns.