Rietrivier (Baviaanskloof)
- Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier (dubbelsinnig)
Die Rietrivier is 'n rivier wat in die suidweste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Baviaanskloofrivier wat na 'n samevloei met die Kougarivier in die Indiese Oseaan uitmond.
Rietrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 762 m |
Koördinate: 33°31′10″S 23°43′58″O / 33.51944°S 23.73278°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Kaart van die Rietrivier se monding by Geonames.org (cc-by)