Riflespruit
Die Riflespruit of Geweerspruit is 'n klein sytak van die Bokspruit in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring hoog in die Witteberg suid van Lesotho. Dit is in die opvanggebied van die Kraairivier wat by Aliwal-Noord in die Oranjerivier uitmond.
Riflespruit Geweerspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Bokspruit |
Koördinate: 30°53′1″S 27°54′44″O / 30.88361°S 27.91222°O |
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Riflespruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.