Rita
vroulike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rita is 'n vroulike naam en kan na die volgende persone verwys:
- Rita Rani Ahuja (gebore 1978), Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse
- Rita Angela (gebore 1933), Deense aktrise
- Rita Cadillac (1936–1995), Franse aktrise
- Rita Carewe (1909–1955), Amerikaanse aktrise
- Rita Christiani (1917–2008), Amerikaanse aktrise
- Rita Corday (1920–1992), Amerikaanse aktrise
- Rita Gam (1927–2016), Amerikaanse aktrise en vervaardiger
- Rita Hayworth (1918–1987), Amerikaanse rolprentaktrise en danseres
- Rita Johnson (1913–1965), Amerikaanse aktrise
- Rita Jolivet (1884–1971), Engelse aktrise
- Rita Karin (1919–1993), Amerikaanse aktrise
- Rita La Roy (1901–1993), Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster
- Rita Moreno (gebore 1931), Amerikaanse aktrise
- Rita Ora (gebore 1990), Engelse aktrise en skryfster
- Rita Quigley (1923–2008), Amerikaanse aktrise
- Rita Rudner (1953), Amerikaanse aktrise en skryfster
- Rita Sacchetto (1880–1959), Duitse aktrise en skryfster
- Rita Taggart (1949), Amerikaanse aktrise en kinematograaf
- Rita Tushingham (gebore 1942), Engelse aktrise
- Rita Webb (1904–1981), Engelse aktrise
- Rita Wilson (gebore 1956), Amerikaanse aktrise en vervaardiger
As tweede naam
wysig- Anna Rita Del Piano (gebore 1966), Italiaanse aktrise
Ander gebruike
wysig- Rita, Deense televisiereeks met debuut in 2012