Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland

Die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika wat veral die riviere van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omsoom. In die rigting van die kus grens dit aan die ekostreek AT0116, die kusreënwoud van Suid-Afrika se ooskus.

Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland
Ekostreek
WWF-kode AT1012
Bioom Mediterreense woud, bos- en struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   19 400  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Kenmerkend aan hierdie streek is houtagtige spesies soos Diospyros dichrophylla, Euphorbia triangularis, Rhus dentata en Senecio deltoideus. Van die meer wydverspreide spesies is Putterlickia pyracantha, Rhoicissus tridentata, Grewia occidentalis, Phyllanthus verrucosus en die grasspesie Panicum maximum.[1]

Bewaringsgebiede

wysig

Verwysings

wysig
  1. "WWF AT1012" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019.