Robert du Preez jr.
(Aangestuur vanaf Robert du Preez jnr.)
Robert du Preez (*30 Julie 1993, Durban) is ’n rugbyspeler wat vir die Sharks speel. Hy het van 2015–2017 vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby gespeel.
| |||||
Volle naam | Robert du Preez | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 30 Julie 1993 | ||||
Geboorteplek | Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 192 cm | ||||
Massa | 96 kg | ||||
Skool | Kearsney College, KwaZulu-Natal | ||||
Universiteit | Sharks Akademie | ||||
Vername familie | Robert du Preez sr. (vader) Jean-Luc du Preez (broer) | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, senter, heelagter | ||||
Springbokno. | 904 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014 | Maties | 8 | (84) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014– | Westelike Provinsie | 43 | (419) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2017 2018– |
Stormers Sharks |
14 13 |
(107) (168) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2018– | Suid-Afrika | 1 | (3) | ||
korrek soos op 3 Junie 2018. |
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 24 jaar.
Hy is die seun van Robert du Preez sr., oudrugbyspeler, wat ook die Sharks afgerig het.
Eksterne skakels
wysig- Robert du Preez by SARugby.co.za
- Robert du Preez by itsrugby.co.uk
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |