Romulea alticola
plantspesie
Romulea alticola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Jonkershoekberge voor. Hierdie spesie is eers in 2014 gëidentifiseer.
Romulea alticola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. alticola
|
Binomiale naam | |
Romulea alticola J.C.Manning & Goldblatt, (2014)
|